Marc Evan Jackson

Marc Evan Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Augustus 1970 (1970-08-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marc Evan Jackson (gebore 21 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jumanji: Welcome to the Jungle (2017) en Kong: Skull Island (2017), en in die televisiereekse Brooklyn Nine-Nine (2013) en The Good Place (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy